Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Genade"(Bladsy 57)

uitgehonger in my hart gaan ek na my binnekamer daar waar niemand my lees daar waar God my alleen besoek kom ek tot ruste by my hart se punt ontdek ek die stilte van die bloulug oor berge en dale heen gewyde lied opgedra aan die Goddelikheid omvou Sy liefde my met die grootheid soos […]

silwer stroom die water hoog van berge in aardse gronde skeppings uit wonderbare Almagtige hande gevorm elke takkie, blaar en boom word gevoed uit hemelryk van bo klein en verskans word ek deel van ‘n stukkie bewondering in die natuurskoon van fyn druppels sproei oor my liggaam gesprei ‘n paadjie deur bome gekloof na die […]

Ek het wakker geword in hierdie nuwe mŏre my pad lê uitgestrek soos ‘n berg vorentoe Skoene wat ek moet dra vir krag water wat ek moet saamvat wanneer die son warm brand in opwinding met ‘n glimlag in my hart weet ek jy is die skat in my ontdekkingsreis My innerlike gevoel is oorlaai […]

Pruttelwoorde (Hoe bid jy?) Pruilmond prewel pruttelwoorde skaarsroerlippe se asemstem nagsag kramphande witgekneukel geboeë oor knieklap pyn worstel met die aanvoerwens gevolg deur sielsbetoog oor steunende psalmvers belofteruk en betraande oog droeë sluk dan laaste skynbedank voor slotgesang met neuriesug wat (hopenlik) God se aandag vang? © Grootvissie Januarie 2018

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed