Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Genade"(Bladsy 67)

ERENS Erens vannaand sit ‘n mens onder die sterre gebroke stukkend sy siel so lankal verniel probeer om jaar na jaar reg op te kom Flirt en ilussie gebruik en gespeel met ‘n mens so lankal verniel sy eer te veel werd om net sommer te gee in’n web gevang lankal gee jy dan nie […]

Fluweel sag kruip hierdie nag oor die voue van my dag my vlerke sleep stofstrepe oor alle helder voetspore en vernielde verlange. Papgeplukte drome val sekuur vas teen die maanlig-mas van hierdie ster beligte nag. Hang my tog teen jou versies vanaand nog, asseblief woord-vir-woord herskryf my tog tot bywoner van ‘n gewone grote bestaan […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed