Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Genade"(Bladsy 74)

Hierdie keer sal ek probeer om die stiltes in my binneruim sonder taalpatrone of lyne oor my naakte lyf; net vir jou om te keer. Want vrolik en vrouehartig wurm ek in walms van wanhoop- deurdring met diep drange om my onverdeelde hart te oorwin. Hierdie keer sal ek regtig hard probeer om saam met […]

Terwyl haar trane soos herfsblare val ritsel die nagwind (sjoe-sjoe-sweep) deur haar takke -wieg saggies (tula-tula) elke druppel wat val -ver verby verstaan v-e-r-g-e-t-e, hier, onder die sterre wat helder skitter van doer bo. © 2017 Caren Kearley Kopiereg voorbehou

Snuif-snuif spoeg hy ‘n sandjie, wyl wind die land stadig versand; goggas vlug na gate diep, donker, en dansende luggolwe speel oral. Als het vergaan behalwe ‘n maan, wat waghou oor vergete gedagtes van gister se toekoms vooruitsigte, hier agter gelaat vir die toekoms. * * * * Soos die rolbossie wat rondwaai, sonder enige […]

In die vlammespeel Sien ek myself Droom ek drome Want sonder drome Sal ons sterf En Ek is heeltemal te jonk Om op te hou droom Of  te sterf …… Die Canon Wat bulder en vibreer Soos die inrollende branders Herhinder my Aan onsterflikheid Pachelbell se nalatenskap Van die ewigheid …. © F Jansen van Vuuren

voel jy pragtig? voel jy skaam? wil jy jouself blaam? is die las te gewigtig? vir jou wil ek ‘n lofsang sing en doen vir my ‘n bietjie guns jy is ‘n beeldskone Godskuns lei my tog na jou blomwoning ‘n klein lelike saad was jy diep begrawe onder die harde grond gespartel teen die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed