Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Mishandeling"(Bladsy 14)

ek dwaal in vergange eeue se hol gange hoor die eggo’s van mal die gevange gekerker in spelonke van vrees aan tralies hang verrotte vlees deur waansin verblind proefkonyne in ‘n labirint soekende na lig wat hul nooit kon vind verwring in waansin grense eksperimente nie meer mense verwronge ewigheid skeur deur my gemoed hoor […]

soos see aan ooskus land opvreet aan die weskus sand deponeer is daar onewigheid in menswees kalm sal mense geniet en leef kom storms – kom gierigheid gebasseer op barbaarsheid altyd meer en meer gierigheid in oë alles wat ander besit wil hy hê wanneer hy dit kry soek hy waar hy nog op kan […]

Aan die slaap Terwyl ek nog slaap my oë gesluit agter my geslote deur die nagklanke ver ek onversteur het êrens onbekend ver, ver weg van my ‘n man en pa ‘n vrou en ma ook ‘n kind op ‘n plaas onnodig seer gekry . . . Bebloed en seer diep gesteek, verkrag, vermink tot […]

Steeds In die laatnag donker net voor dag se bleek oor die plaaswerf breek het hul ingebreek honde en mense doodgesteek ‘n ou man en sy vrou se lewens gesteel ‘n hele nasie bloedig verder verdeel . . . In die oggend het ons opgestaan oë gevryf en wyd gegaap maar deur dit alles was […]

spierwit lê leë witmossel skulpe skoon gewas in soutwater deining geskrop deur sandbedding en rotse leë halwe doppe van die verlede wie onthou die glibberige slak met voelers wat daarin was byna geen spoor van hom spierwit lê sand bestrooi oral in weskus tuine op randakkers om mooi te lyk so lyk wit kruise ook […]

in pakhuis lê opgevoude kartonne gebind met maskeerband doodstil lê die bokse geen geluid kom daaruit vreedsaam lyk dit op die oog af maar daarbinne lê verlore kinders dogtertjies en seuntjies gekaap om as slawe vir sekshandel te verhandel gesmoor met dwelms vir dertien uur uitgevoer soos vrag opgeveil soos vee vir altyd verlore vir […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed