Jongste aktiwiteit:

Steeds

Steeds

In die laatnag donker
net voor dag se bleek
oor die plaaswerf breek
het hul ingebreek
honde en mense
doodgesteek
‘n ou man en sy vrou
se lewens gesteel
‘n hele nasie
bloedig verder verdeel . . .

In die oggend het ons opgestaan
oë gevryf en wyd gegaap
maar deur dit alles was ons
en is ons steeds
vas aan die slaap

© Grootvissie
Februarie 2018




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed