Jongste aktiwiteit:

DIE WAARHEID

DIE WAARHEID

Ek staan met die sluier se punt in my hand,
besluit of dit af te ruk
want die waarheid moet uit.
te veel geraamtes in jul kaste.

Beskerm die naam,
beskerm die idioot,
beskerm die organisasie
ter wille van my stilswye

Te veel pyn,
te veel intimidasie
te veel liegstories
te veel slagoffers

Ruk die sluier af,
staan naked voor almal
ter wille van my familie en kinders
dit was nooit beplan…net God se Wil

Die bloed van my bloed
is op julle hande
nooit geregverdig
nooit verslaan…




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed