Vier seisoene koester
Stuur ‘n Rooiborshoutkapper sodat sy ritmiese klop met skerppunt snawel hartsluike wyd -sper jou binne laat fladder jy beeldend weerkaats in sy ronde, stil pupille Stuur ‘n ge-oliede melodie met suiwer liefdesnote op vlerkwieke van wind dansend duis’lig meegesleur op maat van uniek’ musiek so eie note terugversend na stil spesifieke beeld aan my so […]
Tafelberg
Waar Koning-proteas wiegend lag hou wolke sagkens oor jou wag daar waar dassies soet-slaap aan die vêrpunt van die Kaap Dis die ou-ou Tafelberg wat seeman staan terg trots waghou oor die see as die mis jou blad natvee As bote en frigatte om jou vaar troon jy grotesk, majestieus daar goue baken vir elke […]
Gee my ‘n land
Heinings impuls skokgolwe roldrade lemmetjiekerf duiwelsvurk pronk op elk’ tweede erf AfstandbeheerDE elektroniese hek batterye gee gees mens word stapelgek Antwoord die deur ’n traliehek keer dubbeldraai sleutel probeer maar weer Waar is die gelag en speel in die nag so sorgeloos vry net die bure en jy Ag dis ’n helse ding wat staalblomme […]
Affodilreën
Terwyl somerreëns val talm digter by venster stomstarend na storm wat uitwoed daarbuite loeiende wind warrel donder dof-dreigend soos bliksems luid speel as hul klimtol oor rante Digter aanskou soveel meer as donderstorm daarbuite hy gewaar – miljoene blomme wat binnekort beur-deurbreek uit Skepper-deurdrenkte grond om aarde te vul met kleure-geur vir die digter reën […]
“Europa is ‘n baie mooi plek”
Maar hier in Afrika stap ons (soms nog) agter beeste aan – verby bar fonteine baan ons onse weë oor droë lande en met stofpaaie langs na velde waar daar weiding is. Ons leef bewus van die hemele se blou die louheid van die môre die middagson se skroei. Ons ken sand en ons ken […]
Die Somer is Vermoeid
Die Somer Is Vermoeid Vroegherfs het arriveer en skud gemoedelik hande met die nasomer se welkomsgroet en adieu sê vir die vroegherfse flambojante kleurvolle intog en selfversekerde pronkery met somer se najaarsblare wat val, want sy is vermoeid en het rus nodig en gaan hiberneer soos die diere en gooi blare af soos die slang […]
Een se dood
Met jou horisontaal glad, pienkstreeplyf wydsper gapende bek beur jy onverpoosd voort skubbe lank reeds vodde soos jy swem vir ‘n plek Stroom-op bly spartel met jou einde in sig waar water nie meer kartel jy wyfie-eiers moet bevrug witpens nou hemelwaarts dis water onder die brug Maar op die oewer oorkant – kreun meneer […]
Bitterboet skatte
Soos stofdele tornadodraai aan die Skedelkus se punt Is dit dodelike skerpioen wat tussen spierwit beend’re sy lewensmaat loop vind Geroesde kantel skeepswrak halfmas begrawe in sand verberg sy bitterboet skatte deur erosie van die jare heen wreed aan sy wande verpand Kraai en aasvoël sirkel daarbo met pupille starend verbaas asof hul niks hiervan […]
Billike wens
Ruisende gebruis, van borrelmassa water, wat vloeiend kronkel, laat haar stilraak, versteen, Hoog- bo nooi geelvink sy wyfie, om nes weer te inspekteer, met koppie skeef, tenger lyfie, beduie sy hom – probeer maar weer. Eenkant op ’n spieëlglad rots, slaan koggelmander alles gade, as hooggeagte- natuur se trots, blou koppie omhoog, vol bravade. Elkeen […]
Die Winterwind
Winterwind ( Verbei = afwag, wag op, en Danse Macabre = dans van die dood of dooies deur Camille Saint – Saëns) Dis al weer middel van Mei, wyl ons die volle winter verbei, die somer traag adieu roep in winterse melankolie met die hoep- hoep—— Waarom voel alles skielik so ver die bekende nabye […]