Waar Liefde Begin – Hoofstuk 10
Hoofstuk 10 — So Diep die Pyn Matthew voel hoe teleurstelling oor hom spoel, twee ure na die onderhoud afgehandel is en Laurie het nie gebel nie — Ag Here asseblief help my. “Wanneer kom mamma, pappa?” kom dit van Christopher. “Weet nie seun, ek weet nie.” Een gedagte gaan deur Matthew se gedagtes — […]
Waar Liefde Begin – Hoofstuk 9
Hoofstuk 9 — Van Aangesig tot Aangesig So ontroosbaar as wat Laurie die ure na Matthew se oproep was, so sterk is sy as sy deur die doeane op Heathrow beweeg. Niks, maar niks sal haar keer nie, dit weet sy, nie eers die stadige proses of die land se koue nie. Die waarheid moet […]
Waar Liefde Begin – Hoofstuk 8
Hoofstuk 8 — So Pynlik die Waarheid Op die plaas staan Matthew op, versorg sy seuns en neem hulle uit om te gaan speel by die kliniek waar hulle onder toesig sal wees. Hy gaan sit weer by die kombuistafel en maak die volgende dokument oop — en hy verlang na Laurie. Hy vat ʼn […]
Fietsryers
kantel heen en weer pa strompel saam ma dirigeer gesamentlik buite beheer van die fiets leer dans die speke skiet versekerd straat af flits verby verkeer, ouers sit voor tv mis die briekdans robotte beheer interseksie verkeer ouers is nou gerus, blink dink fietsryers jaag die wal af
ja – boet
– so het die koue gekom met trae vingers weer padgegee blomme-vreugde maak laaste stuiptrekkings daarvan sag soos golwe kom en gaan soos nuus val en vergrys soos mense verhoudings ook blom en vergaan so word ouers en kinders van mekaar vervreemd deur die vrese van die tyd wat gaan sterker wees die liefde of […]
Pappa is die ligtoring
Pappa is die ligtoring wat vir my die weg wys wat lei na ons Hemelse Vader se huis. Daar is soms baie klippe wat lê in my pad maar pappa is bereid om elke tree saam met my te stap. Daar is soms baie keer struikelblokke van pyn en hartseer en golwe van donker storms […]
Verlies van Geheue
Verlies van geheue Twee doodsgordyne wat eens oë was en jeug se lewensglans word dowweglas; verstar sielloos, sienloos verby my blik sinstorend in onbegrip verstrik. Verward, verdwaal, het ek haar tog gevind met min onthou (in son se bloedig’ heet met kaak geklemd en hare ongebind, die rug verkrom) my en my naam vergeet! “Kom […]
Ledigheid is die duiwel se oorkussing.
(Stergradering : Silwer. Woordtelling : 385) “Ledigheid is die duiwel se oorkussing” was seker Moeder se geliefkoosde uitdrukking. Oënskynlik het sy baie van ledigheid geweet en heel duidelik geen vertroue in die mensdom en hul (goeie) oordeel gehad nie. Enige uitdrukking – positief of negatief – word dan ook baie vinnig deel van jou denkwyse, […]
Hande
Teer genade hande Bring Liefde in aanraking Breek die uurglas van die verlede ‘n Verlede in die niet vergaan Groot stewige hande Bring Liefde in omarming Hou die uurglas van die toekoms ‘n Toekoms van saamstaan Sagte gerimpelde hande Bring Liefde in berading Dra die uurglas van hoop Hoop van ‘n nuwe bestaan Saamgehoude hande […]