Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Pyn"(Bladsy 71)

sal jy na my kom soek as daar in ons huis net stilte woon as mure net stil kan staar na daar waar eens ‘n asem was sal jy na my kom soek as die son verdwyn oor Westerkim en die maan sy laaste strale gooi sal jy my kom soek as my naam uit […]

Knus pas die donker se jas om my psige wat rond tas, waar deurlating van lig slegs ‘n mite is. Selfs die ritseling van blare is ‘n droom wat net waar word in die roering van die wind, waar dit uit my longe rigting vind. Na buite, na bo verrys dit sonder stop of terugdraai, […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed