Jongste aktiwiteit:

BLOM WAT WEEN

BLOM WAT WEEN

‘n Druppel in jou kelk,
o blom wat ween.
Die dou verkwik
en laat jou groei na bo.

‘n Traan in d’ oog,
o mens wat treur.
Die traan genees
en laat jou groei na Bo.




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed