Jongste aktiwiteit:

JESUS WAS DAAR

JESUS WAS DAAR

Toe jy so bang was, was Hy daar.
Jy wou ‘n mensgestalte hê,
maar Hy was daar.

Toe jy geskrik het, was Hy daar.
Jy wou net kalmte hê,
maar Hy was daar.

Toe jy verward was, was Hy daar.
Jy wou ontleding hê,
maar Hy was daar.

Toe jy verwond was, was Hy daar.
Jy wou genesing hê,
en Hy was daar.

Toe jy verwerp was, was Hy daar.
Jy wou aanvaarding hê,
en Hy was daar.

Toe jy vol sonde was, was Hy ook daar.
Jy wou vergifnis hê,
en Hy was daar.




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed