Laat-lente se stof
my delila lippe lag fyn my voorkop is nat van bid, God en sweet en ek kyk weer in Sy oë; op na ‘n gewone wêreld wat niks weet nou jaag jou asem deur my are soos vroeg vanoggend toe die poue vêraf êê-êê met hul bont vere en deftige verwar my siel probeer die […]
Die kyk (Silwer)
Jou oë stol modder soos die borrel van die are deur jou hart – sonder die seën van sagte reën of die soet van sjokolade is daar geen sagvoel, kalfie, bokkie …of genade Charleine Collins © Oktober 2019
Afskeid
(goud) Verlorenvlei, Verlorenvlei jou weggaan skroei tot roof in my dit sny ’n spoor van roet en as waar gister helder strome water was en los my in die ligverlate donker stege, lamploos strate wat na die doodse stilte lei Verlorenvlei: die duister het die maan gesluk die sterre het die nag ontglip en oor […]
wispelturig
baie vroeg lê skadus lank tussen duine en strand gevleg stadig skuif en verkleur dit geheel na ligter strepe wat spoedig verdwyn dit gebeur elke oggend soos die son skuif niks anders as maar net die tyd en seisoene heel anders as die wispelturigheid van ‘n vrou wie se gedrag en karakter telkens verander en […]
Net voordat ek gaan
Net voordat ek gaan Hier lê die wêreld nat – deurweek met water en wolke trop soos witwollammers teen die blou. Ek vertel dit net vir jou al vrees ek, verhale oor die weer kan soms verveel; ek en jy kon nog altyd die son en wind en reënval deel. Ek vind dit vreemd hoe […]
Want die liefde is nie blind nie
(Goud) Ek weet jy loop soms met ’n blink vlei langs – ’n vlei waarin die wolkelose hemel (in die koelte van die oggend) vir eeue reeds skakeer. Ligte briese wapper deur jou hare, pluk-pluk aan jou pante – die kleur van konings is jou hemp. En hoe sal ek jou oë beskryf – soos […]
Digterskleure
Digterskleure daars ‘n kleur in elke digtersiel daars n kleur in elke daad ‘n ligter kleur vir liefde en ‘n donker kleur vir haat daars n vaalheid aan die more van ‘n son wat ophou skyn en ‘n grouheid aan die nadag van ‘n ou mens aan die kwyn daars ‘n voorkleur en ‘n nakleur […]
Naggedagtes
Wat is trane dan, meer gevoel as blote water en is hunkering net ’n dieper soort verlang? Hoe is hartbreek seerder as ’n wond wat klop? Dalk is skeiding iets anders as ’n duisend myl; is vrees die uiterste van bang. Ek vrees verliese. Ek vrees dit, dat jy weg sal gaan. Is heen en […]
Net jy nou! Elke dag!
Net jy nou! Elke dag! ‘n Roos, vars in die lente tuin van die lewe is jy saam met jou, deel van jou, ewig, voel ek tog vry sonder jou, wesenlik,voel dit of my innerlike pynlik ly aan jou, liefste, moet ek, altyd my ewige liefde bely droog, naak, vaal, seer, soos die winter velde, […]