Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Verhoudings"(Bladsy 72)

as jy ooit besluit om weg te gaan na ’n plek, baie ver hiervandaan – moet my nie laat weet nie al is jy op jou lange reis na Kanada of Frans-Parys, ’n Suidsee-eiland of oneie kontinent – moenie ’n gedagte aan my stuur nie (dalk sal ek dit nie kan verduur nie) en wanneer […]

Ek werk ondergronds en kyk hul deur: Onnies is ook maar dikwels in die sop! Dis die hoof, die ouers en leerders ook, vraestelle, merkwerk en almal wat dop! ‘n Onnie het ‘n stoel in die personeelkamer, ‘n eie beker (behoede my!) en teelepels bly soek. Hul stry oor toesig, vryperiodes, die fotostaatmasjien en soek […]

die buig van jou nek kuiltjies in jou wang stem soos voëlsang as jy jou hare regtrek iets jou aandag ontwyk ek aandag daarop vestig frons jy soms so heftig as ogies stip na my kyk gesiggie heeltyd so vroom sal jou nooit vergeet nie ek sal altyd oor jou droom ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed