Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Vreugde"(Bladsy 15)

dit was nooit kalwerliefde ooit met passie het sy lief gehad hul eerste soen emosievol in die fleur van hul samesyn net hul het bestaan vir mekaar niks anders het saak gemaak soos die sang van ‘n voël klink dit in haar hart wanneer hy haar vleiend nader met sterre in sy oë wat skitter […]

boeke is my lewe vir niemand sal ek bewe want my geliefde boek is God se woord en my woordeboek daarmee gaan ek akkoord in my sewende hemel sal ek wees van geluk terwyl woorde in my wemel is ek nooit nie bedruk hoogtes het ek al bereik in kennis geen gebrek in hoogmoed sal […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed