Wie is ek? ‘n Outobiografie
My lewe is saamgeflansde potskerwe. Elke skerf ‘n letsel wat probeer om ‘n plek te vind in my lewenskruik. My geboorte is gehul in vrae … wie is my pa? Die vraag met baie antwoorde, maar tog bring nie een vertroosting nie. En daarom die rede vir die vraag: Wie is Ek? My eerste onthou […]
Waar Liefde Begin
Hoofstuk 1 — Chaos op ʼn gewone dag Dokter Laurie Kilber is gewoond aan chaos, dié soort chaos wat siekte en dood by ʼn ongelukstoneel of in ʼn hospitaal kan meebring maar daar is niks in dié dag, ʼn normale dag, wat haar kon voorberei op die chaos waarop sy in haar sitkamer sou inloop […]
Hunkering
In elke vrou lê daar diep ‘n hunkering wat nie gevul is soos sy verwag het nie stil het sy geword in haar stil tevredenheid terwyl sy ‘n diepe teleurstelling iewers berg blomme sien sy meskien raak maar was dit haar nooit gegun het dit haar meskien nooit vermaak wonder sy waar het alles dan […]
‘n Somersdag deur ‘n kantgordyn
daar was ‘n sagtheid daai dag- amper so ‘n reinassance gevoel karma posisie no 67 sweet op sweet het ons lywe mekaar geheet blare wat in die strate buite joel die aarbei geur van jou lippe asemdiep in die klopstamp van my hart oomblike vlieg verby met die klapwiek van tydlose vlerke op ‘n kerk […]
Vrou van die nag
bemin wil sy wees en kies die sleg kant daarvan met moed waag sy haar speletjie staan sy op die straat en wag in mini rokkies getooi stop hul een na die ander bedwelm in die vlees gee sy haar oor op die hoeke van die straat het sy haar bemindes gaan soek soos ‘n […]
Vriende Silwer 725 woorde
My eerste dag by die skool. Die keer aan die ander kant van die lessenaar. Ek laat my oë stadig oor elkeen van die groepies geselsende dames gaan. Nie een doen eens die moeite om te kom groet nie. Dit pas my. Ek kry die kans om elkeen van hule afsonderlik te oordeel. Die kaf […]
Flentervrou
Sy sit op die sypaadjie voor Pick & Pay haar skoene flenters haar klere maande laas gewas sy vra vir brood toe ek verbystap haar oë is leeg en ek wonder hoe leef mens só met niks in die afwesigheid van alles tussen dorpsvoëltjies en ander legends op ‘n plek waar niemand jou raaksien nie. […]
Sy is
Al is haar hart in ‘n miljoen stukkies gebreek Herhinner elke pynlike maat haar dat sy sal oorleef Sy sal Sy sal Sy sal Haar oë is vasberade vasgenael op dit wat voorlê terwyl trane hartseer spore op haar gesig los Die vuur binne haar dryf haar, stook haar moeë siel, Soos ‘n lokomatief van […]
mamma
– my mamma was die beste my mamma was altyd daar my mamma het my gevoed my mamma het my gered my mamma was liefde my mamma hou vas my mamma lag my mamma is my mamma – ©Teárlach