Jongste aktiwiteit:

publikasies gemerk "Wense"(Bladsy 41)

Regie in MODERNE ROLPRENTE — ook nie so modern nie — [Deel 2] Miskien is die woord „kamma” presies dit wat ons soek. Alles is kamma, alles is virtueel. . . En wat is dít nou: „virtueel”? Dit is so asof wanneer iets so te sê soos iets anders sou kan wees, of kon gewees […]

vaalgrys tente modderige voetpaadjies stofstorms voor die reën in tente gebind alleen mammas kinders oumas oupas vermaar en verguis jong vroue verkrag verag nag geluide slepende kettings spore uit te wis om kampdrade huilende siekes hoesende longe murmurerende stemme wat Bybel lees in Hollands roerende gebede vir krygers wat nog in veld verhonger en bittereinder […]

Dade en drome Die drome wat ek droom is nie in sagte pastel of room eerder vurig vlamrooi en oggendstond mooi. Realiteit wil my dagdrome liasseer daardie uit-pas-emosies termineer die nie-geykte gevoelens kalibreer alles na normaal reduseer. Maar ek sprei my vlerke ek oorskry alle perke strek myself so ver ek kan reik sodat my […]

soos seewater in skuimstrepies uitspoel strand verdeel tussen nat en droë sand waterdiertjies en land diertjies skei watervoëls en landvoëls versprei so versprei geloof mense verbrokkel in vakuum kompartemente wat netso vinnig soos skuim op strand verdwyn wanneer Hy weer kom ©Teárlach

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed