Jongste aktiwiteit:

toe ons


baie ou sport liedjie
weergalm oor my duin
toe ons nog was, toe ons nog was
‘n jonge span, ‘n jonge span

vandag kan ons dalk sing
toe was ons nog, toe was ons nog
onskuldige span, onskuldige span
maar nou is ons, maar nou is ons

toe ons onskuldig was
toe het ons te maklik in mense geglo
noudat ons skuldig is, kan ons nie
meer in mense glo

wat kan ons dan vandag
kan ons nog in iets of iemand glo
so kan ons dan, so kan ons dan
in die Woord glo

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed