Jongste aktiwiteit:

oguqukayo

dalk ‘n soort afwyking
of dalk iets heel anders
wat self eers later besluit
wat hy – sy was – is

soos skusieman se broek bewe
laat oguqukayo sy hare neerdaal
en sy borste ophaal waar dit nie was
nee – nie van ouderdom nie

ken geen kind wat nie weet
wat hy – sy na geboorte is nie
blomkool-ore van rugby of te nie
hoe kan hy – sy – ‘n dit word

hoe versteurd kan ouer wees
wat kind oortuig om iets te word
waarvoor hy – sy nie gebore is nie
aaklig om daaraan te dink

die wêreld is vol en deurmekaar
mense word wat hul nie bestem was
sulke wrakke in die samelewing oorleef
slegs in neste van oguqukayo

©Teárlach
(oguqukayo – xkosa vir trans)




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed