Latest Activity:

toegegooi

toegegooi

onder woorde
van dank
roep ek uit
na jou
wat elke deel
van my vashou

ek verdrink
met ‘n leë
uitgestrekte hand

©VonVillon

skildery – regina valluzzi




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • PJB het n geregistreerde lid geword

  • Ian wrote a new post

  • Amaspoke wrote a new post