Latest Activity:

goud vir hout

goud vir hout

in my
vir jou
‘n vlam
brand ewig onuitblusbaar
brand ewig, vurig warm

vir my
vlammelig
skyn ewig helder, skerp
skyn ewig witlig, eg

in my
vir jou
storms
dreun ewig onbedaarlik
dreun ewig dondertoorn

en vir my
stormreën
stort ewig louterskoon
stort ewig suiwerrein

©VonVillon




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • PJB het n geregistreerde lid geword

  • Ian wrote a new post

  • Amaspoke wrote a new post