Treur wilgers
Om weer by die venster uit te kyk
Klop my hart warm bloed, deur my are
Treur die wilgers nie meer
Op die rivier oewer
Blare lowerryk, liggroen
En waarom nog huil of treur?
Reën val saggies oor hul heen
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, baie dankie vir jou bydrae tot die Oktober 2021 – Akrostiese projek