Jongste aktiwiteit:

Troos en soet

Geluk is nie net geskenkpakkies
dit is die geskenk wat jy vir ander is!
soms het die lewe gebreekte takkies
maar dit verander nie ‘n boom in ‘n jelly vis

Daar is niks wat die rustigheid en vrede,
van ‘n rivier steur
dit is ‘n sielerus wat oor jou spoel
om ‘n sonsondergang te waardeer
die woordeboek van my hart is te dun om te beskryf,
hoe dit voel

Daar is ‘n plek waar smart verdwyn
daar is ‘n plek van troos en soet
waar seer vlug van alle pyn
Deur Sy wonde, is daar genesing in Sy bloed

Onstuimige gees, sien die stil gebede
in die oë van ‘n Kind se Vrede




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed