Jongste aktiwiteit:

Valentyn

gemeenskap is heel mal
vir die siel verwoestende
alleen fees.

wie was die…
Valen tin.

kom kuier eerder
warm teen my
saggies gevurk
sonder geskenkies
sonder verwyt
of
enige iets.




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed