Jongste aktiwiteit:

van sien en hoor

laat elke oor dit hoor
laat elke oog dit sien

hoog bo golwe hang
hy in eensame vlug

elke golf wat injaag
breek vooroor in wit

vakansie is spesiaal
mens kom hul haal

oor wit skoon strand
stap hand aan hand

op my duin sien ek
op my duin hoor ek

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed