Vasti
jy met jou grypende handjies
en glimlag skitterwit tandjies
met jou sagkens tone loop
wat dink jy kan almal omkoop
daar’s niks wat jy sal los
net ek weet hoeveel geduld dit kos
maar by dit alles saam,
jou lieflingskind,
gevoelens is nes die wind!
1 Kommentaar
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
borrels
Dis sommer net mooi vir my.