VERJAARSDAGGROET 2018
VERJAARSDAGGROET 2018
Dag-ook, alle vriende, bekendes en onbekendes,
ek en Dietrich wil julle alles van die beste in ons nuwe jaar wens.
Mag julle seën van bo en sukses hier op aarde beleef.
☆ ✲ 🕆 ☽ ☆
Deur goeie Magte getrou en stil omgewe,
behoed en getroos so wonderbaar,
so wil ek hierdie dae met julle lewe
en saam gaan in ‘n nuwe jaar.
[Dietrich Bonhöffer, duitse evangeliese pastoor, regime-teenstaander in die derde ryk (* 4. Februarie 1906 † 9. April 1945)]
(Dis die derde keer dat ek hierdie versie bring; dis vir my so treffend.)
Ander prominente mense wat in 1938 gebore is, is Romy Schneider, Claudia Cardinale, Heino, Kofi Annan, Juan Carlos I, Natalie Wood en Tony Marshall.
Mooi loop. Groetnis vanToom
c]:o(٤__________________☆ ✲ 🕆 ☽ ☆_________________(o;[>
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.