Jongste aktiwiteit:

versoening

proe die ysig koue van die vrees
in my sondige gemartelde vlees
moed wat sterker en sterker woed
krag onstuitbaar vloei my bloed

gekraakte glas wat na gister smag
sien ek haat en oë wat my verag
skink my geloof neem my gees
pyn van lewe en liefde ‘n fees

onsterflik die oomblik van nou
voel ek die warmte van jou
ek hoor jou weer lag
oë oop vir die sterreprag




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed