Jongste aktiwiteit:

verwagting


al brom en dreig donker wolke
oor elke horison en haelstene
verniel alles wat nog regop is
weet ek daar ver agter dit alles
pryk die diep blou lug van hoop
met wonderbaarlike reënboog
wat elke verwagting oortref
laat storm winde jou buig
soms moet jy net meegee
ander kere wortel skiet
altyd die oë rig op wat
verseker na jou kom
die ewige Lewe

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed