Jongste aktiwiteit:

Vesuvius sindroom

Uitbarsting
en verwoesting
GESAAI deur die vuurtong
wat nie gekeer kom

wanneer lawa woorde
se seer alles oorstroom
en laat wegsink
in verdrinking

Bly jy oor in niks meer
as blote as
wat wegwaai
in die na-ramp wind




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Anze het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Pierce het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Ryno Du Plessis het ‘n nuwe publikasie gemaak