Jongste aktiwiteit:

Vir jou

VIR JOU

Mag ek in jou oor fluister
in ‘n stem wat stromend ruis
en koorsig vanuit die hitte
van my lyf ontsnap.
Mag ek saam jou dans
en jou, soos die maan
in kwart sekelende hunkering
opskep en neervly
Ek wil jou, swigtend, vol inasem,
terwyl my vingerpunte
die sierskrif van jou lyf
romanties borduur.
@Anton Kilian




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed