deur Elmarie Nienaber Van Kampen vir Gedigte Merkers: Pyn, Teleurstelling Share: verwante: grond Die duif en die doop 16 Januarie 2021 445 gesien 0 Komentare 0hou van voetspore wanneer ek terugkyk oor my skouer na my koud kouer koudste ~ is daar niks anders wat my opval as my strompelgang voetspore uit pas op paaie wat eens myne was Rapporteer inhoud Issue: * Kopiereg inbreuk vuil taal Ongeldige Inhoud Your Name: * Your Email: * Details: * Handig verslag Vorige volgende