Jongste aktiwiteit:

Vreemde Klere

loop met groen
skool baaitjie
met die goue mahem
wat wit alleen pronk.

oor jou skraal skouers
die vuil voering
wat koud skuur teen
die Vrystaat vel.

pad langs sleep sy
in dun springbok trui
ń vaal honger kind
die toekoms in.




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed