Jongste aktiwiteit:

Vreemde paaie

So baie keer getwyfel aan hierdie reis van my
sou padpredikante my iewers heen wou lei
of is daar dalk ‘n êrens
op hierdie doringpad na nêrens
‘n aankoms in besonder
en toe weliswaar dié wonder:

deur die kronkels en die draaie
die slaggate op die paaie
was die heerlike bestemming
altyd jy!

©️Elize Kruger
3 April 2022




2 Kommentare

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed