Jongste aktiwiteit:

vriend


jou blosende gelaat
jou ewig vriendelike oë
vermurwe elke kwade gedagte
ons vriendskap is van bo gevind
ewig soos die roering van die see
elke gedagte wat in jou omgaan
word ge-ewenaar in my siel
saam is ons sterk, kragtig
alleen wil ek nooit wees
wanneer jy dink
het ek reeds
gedink

©Teãrlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed
  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Nix het ‘n nuwe publikasie gemaak

  • Coenraad Lid se profiel foto het verander