Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Vryheid

Deur Anita van der Walt
Datum gepubliseer: 1 September 2021 Aantal woorde: 30 133 Kere gelees 5

Vroegoggend vrolike
sprankelend skone
waperende blink
naaldekoker met
deurskynende son

weerkaatsende
vlerke drink dors
aan oggendstond
se soete dou

gevorm op
vallende
blarebed

ligvoets
dansend

 vry.

 © Anita van der Walt




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 15
Kommentaar telling: 1

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

0 Lid, 219 gaste aanlyn

Bydraes – Argief