Welkom, Besoeker
Welkom, Besoeker

Titel: Wan Kommunikasie

Deur Koos Elsum
Datum gepubliseer: 9 Augustus 2021 Aantal woorde: 73 87 Kere gelees 4

tannies gesels verveeld
vryf hande flou
vroue praat bedrywig
hande vat net net hier en daar
meisies giggil staar
hande neem selfoon selfies
niemand hoor die kommunikasie stroom

alleen in stil bos
gesels net een kop
oor wegloop van politiek
familie naywer geskinner
kollega wedywer gevis
waarsonder die kopgesprek
nie moontlik is

seine wetter deurdie eter
die vertaal ‘n funksie
van evolusie en wetenskap
ore versplit klank
by die ingangspoort
in strome geraas




TEMAS

Laat u kommentaar

GESKRYF DEUR

Jy moet ingeteken wees om boodskappe aan hierdie skrywer te kan stuur.

Publikasies: 557
Kommentaar telling: 81

Horison Media

AfriForum – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

FAK – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Die Afrikaanse Taalmuseum & -monument – Trotse borg van INK dig/skryf kompetisie

Gebruikers Aanlyn

1 Lid, 154 gaste aanlyn

Bydraes – Argief