Jongste aktiwiteit:

WANNEER DIE LEWE BLOM

Blom-blom
laat jou hart omskep word in ‘n veldmatras
omhels met kleur wat bot en sterf
en onselfsugtig saadskiet in die korrelgrond

Kom luister na ons kinderwoorde
en staar ons grootoog aan
as ons die jas van onskuld afskud
en in ‘n oomblik grootmens word




Gebore by die see, verlief geraak op die berge / platteland en woon nou in die Vrystaat saam met my vrou Charmaine en 11 maande dogter Katelyn. Was deel van WOES se eerste bundle uitgawe van 2008 onder my tweede naam Gerhard. Vroeg "afgetreë" en hou myself besig met my "kunswerke". Werk ook deeltyds aan my eerste digbundel. Alle hulp en raad sal goud werd wees ...Ag en dan die legal ding: alle regte word voorbehou op geplaaste werke

1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed