Jongste aktiwiteit:

weer teen fracking 2019 (Tanka) (Silwer)

perkamentbarste
verpoeier die bar Karoo
’n boorpunt klief rots
en water spuit genade –
vars fontein van trane, hoop

© Charleine Collins 28 Januarie 2019
Foto: Rocco Erasmus (wateraanwyser – Graaff-Reinet) © Januarie 2019




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed