Jongste aktiwiteit:

weskus wind

weskus spierwit huisies
staan trots in geel spreiligte
loeiende wind waai daaromheen
seesproei in misstrepe hang in lug
inseklose hemel met slegs die maan
sy ligstrale bleek oop oor duine
waar stof uit fynbos op warrel
waar fisante wegkruip in nes
waar groukat in sy gat rus
waar skilpad onder gras lê
waar my duin verlate
sy nagskof dien

©Teárlach




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed