WINTERWIND
WINTERWIND
ysig bleek verlate verhard verslind
alles kaal gestroop van lewe stil alleen
klief snerpend wreed die winterwind
©Fanus Strydom
Junie 2023
2 Kommentare
-
Koos Elsum
Ek hou vd gedig, koud op my vel, warm in my hoëveld hart
Maak 'n opvolg-bydrae
Jy moet aangemeld wees om 'n kommentaar te plaas.
Anze
Pragtig, dankie vir jou bydrae vir Junie 2023 – Winter projek