Jongste aktiwiteit:

Wit Protea net vir ma

Wit Protea net vir ma

Deur: Ryno du Plessis

Van kleins af was ma net daar.

Maak nie saak wat die lewe ons bring, ma kan enige storm laat bedaar.

Vandag kyk ek terug en besef hoeveel van ma se woorde was tog waar.

Dankie voel so klein teen alles wat ma beteken. Elke kind se baken, liewe ma.

’n Wit Protea, net vir ma om te sê dankie vir ma se gebed wat my altyd dra.

© Ryno du Plessis 2026




Maak 'n opvolg-bydrae

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed