Jongste aktiwiteit:

Woordspatsels: Die man met die baard

“Rooi baard, duiwelsaard.” Ek sit ingeprop op die plankbankie en maak
kruisies op die staat se groen vorm. As ek nog wettig wil
rondry moet ek vandag eers hier luier. My oog gewaar die wit papiere
wat skel skree, “Buitewerking!”… Die man met die baard tref die
sitplek met ‘n gru-grom. Sy wenkbroue hang onderstobo soos hy
frons. Sy boomstompbene wip op en af en dit voel of ek oorboord
wil spring. Hy word al hoe rooier. Sy hemp span al stywer om sy
maag wat soos ‘n ballon sweef.
Vandag gaan hulle bars, as hy deur daai venstertjies kyk.




1 Kommentaar

Maak 'n opvolg-bydrae

Up
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed