Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 10)

oor die dooier van gemufde brood se skewe grafieklyn breek die muwwe brokke van my nagmaal D A N uit die skemerskadu’s tree ‘n begeerte na hoop om ook hierdie kruispad heelvoet te kan loop; oor geroeste doringdraad en oor haak en steek; prewelend, kouend en slukkend met kíés: sal ek lag of verstik © […]

Opwinding en afwagting was duidelik op hul gesiggies te sien toe hulle die klokkie by die hek druk. Vir die komende vakansie wou hulle geld insamel. Die feit dat leerlinge geld insamel, was nie vir haar vreemd nie. Daar was altyd skooltoere of sporttoernooie wat ’n sakgeldjie vereis het. Hul eie kinders het ook al […]

Ons is op soek na leerders van graad 7 tot 12 om hulle gedigte vir ons te stuur. Onnies wat weet van leerders met talent vir dig is ook welkom om ons te nader. elsabedebeer8@gmail.com   Ons het ‘n nuwe blad by SA Digters. Ons gaan ‘n digbundel publiseer met gedigte van ons lede in. […]

half-gedagtes vler- muis- hang hangende vrae aan s-p-i-n-n-e-k-o-p-d-r-a-d-e drade van genade teen my spelonk-gang dan word dit ‘n rooioog-nag honger vlermuise ontwaak vlermuise uit op die jag vlermuis-skreeue verdryf my slaap vlermuis-vrese ontplof die mosterdsaad in my verstik in die stof ‘n worstel-nag breek oop tog bring die lig met dagbreek weer hangende hoop  

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed