Jongste aktiwiteit:

Mei(Bladsy 7)

NAWEEK: Jubileer ☼ Op die onmoontlikste plekke vind mens wysheidsdruppels. Byvoorbeeld op ‘n suikerbeker uit keramiek (steengoed) midde-in die deurmekaar op ‘n tafel met eetgoed. Op ‘n koffietafel met reste van ontbyt . . . en gisteraand se aandete ook nog. Daar staan so ‘n oulike blou paaseier – en as jy naderkyk is dit […]

Liewe Anzé Baie geluk met jou verjaarsdag. Namens die Moderasiespan, die Projekbestuur en sommer elke lid van INK. Mag die meetsnoere vir jou hierdie jaar in lieflike plekke val en mag elke droom realiseer, elke wens tasbaar wáár word en mag liefde jou so oorweldig dat elke asem ‘n vreugde sal wees. Alles van die […]

Woorde soos dié het my omtower êrens in ‘n ewigheid verban na die waters van Bethesda waar letters soos engelvlerke om my flap; my tydloos horison oor ‘n ewenaar van enigmas. Selfs in die nanag dwaal my gedagtes om die smal poorte van woorde om halfrym en volrym tot verse te vorm. Woorde soos dié […]

DONNERWETTER: Winterresep ∞ By ons gaan die winter eindelik-eindelik eindetoe (dis al Mei, byna somersonwendetyd!) en by julle kruip hy so slu en agterbaks vorentoe. Om die koue te oorwin, het ek nou-die-winter ‘n wondersame teenmiddel ontdek: ∞ „Die definisie van ‘n grog, Meneer? Agge nee. Watter een van julle kan die meneer dit verklaar?” […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed