WEES U MY VRIEND
WEES U MY VRIEND Vers 1 Wees U my Vriend, as mense my verlaat wees U my wysheid, as ek soek na goeie raad wees U my geneesheer, as ek siek is vol van my pyn wees U my kragbron, as my eie kragte begin kwyn Vers 2 Wees U my Vriend, as mense my […]
My wasgoedlyn
Jou wasgoedlyn verklap jou diepste geheim. Hang jy net witwasgoed oor ngeroeste doringdraad lyn. Miskien jouskoon wasgoed oor n bouvallige klei muur. Dalk hang jy stukkende wasgoed oor n nuwe agterplaas lyn.. Feit is , jou wasgoed is vuil,, geskeur of nuut,jy moet self besluit!
VOETSPORE IN MY HART
VOETSPORE IN MY HART Vers1 Jou voetspore in my hart is diep, in my siel, vas gebrand jy laat my hart nog bewe ons verlede is vergewe Vers 2 Jou voetspore in my hart is diep, in my siel, vas gebrand verlange, na ons verlede verlang ek, na ons vrede KOOR: Jou verlange in my […]
As ek kon dig
As ek kon dig – sou ek jou naam in elke versie skryf. Sóú ek kon sing – was my hart se melodië aan jou toegewy. Was ek ʼn skrywer of ʼn digter selfs arm skilder sonder oor Sou ek met ink en skilderye liefde in jou hart optoor. In elke hoofstuk van my halfklaar […]
Heks se houvas
Heks se houvas Voel jy soms die heks se klou, wat jou arm styf vashou? Daardie heks waarvan niemand weet, die een wat jou van binne af opvreet. Al ruk jy jou los uit haar greep, eggo haar lelike lag in jou kop. Jy kry haar nie weg gewas met seep, daar is net een […]
Die Wensmeester
Al die kerse was aangesteek, tog kan die lig nie deur die donkerte breek nie. Vandat die laaste magiese gedierte gejag en in die kasteel se binnehof doodgemaak is vir almal om te sien is die spieëls dof en het vuur opgehou om lig te gee. Die sonlig is gedemp, maar dit was beter as […]
Asvaal Prinses Deel 2
Carina teug gelukkig aan haar koffie. Nie eens die feit dat dit al hoe kouer word hoe langer sy drink kan haar gevoelens verander nie. Haar stiefsusters sweef die eetkamer binne, besig om oor die bal te klets en kyk nie eens in haar rigting nie. *Jy kan die res van die verhaal […]
Die plaashuis
Die Plaashuis Hier woon mense wat weet hoe om te lag hoe om die beste te maak van elke dag Hulle ken die lewe se soet en sout maar hier kry niemand ooit koud Hier leef liefde en omgee, hulp en raad met elke tree Wanneer die lewe jou katswink slaan is dit hulle wat […]
Wenners: September 2017 – Lente projek
Baie geluk aan die volgende lede GEDIGTE: 1 ste plek: Viooltjie met ‘n Tyd om genadig te wees 2 de plek: Elroux met Lente 3 de plek: Koekoekranka met Winterbreker Eervolle vermeldings: Loretta Zikra met Kostroma se kombers Anzé Bezuidenhout met Spore van reën Palet met Die lente koningin & Diep en donker rafyne VERHALE: […]