Jongste aktiwiteit:

2017(Bladsy 7)

As my spraak stukkend krummel en my trane inmekaarsak in‘n kobalt meer Laat my knieë kniel in die reënboog krip Van jou woorde boord van weleer As my wêreld soos vaalgrys ontnugter sonder die betowering van koraal Laat my die saligheid verkry wat die somerson in jou glimlag straal As my geloof verklein in die […]

van die begin is jy as kroon van die skepping kunstig geweef na God se beeld voortgebring is jy uit stof deur die liefde van God die asem van die lewe in jou geblaas ‘n lewende siel is jy gemaak God gee jou die tuin van Eden om Sy skepping te bewerk en te bewaak […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed