Die spore op jou wang
be-aard, diep gekeepte lyne van pyn en onthou wit gekalkte spore – verbrand merkbaar om hemelblou. gisters af geëts versonke poele deur donker emosies verwond het hartseer hom tuis gemaak vervalle gelaat van smart met jare se verweer ongekend nagte alleen se huil eensaam afgewend kykers soekend na môre se niks blink vaal jou blik […]
Sou die savanna my wil vertel …
Sou die savanna my wil vertel van daardie nag se vlammehel, kan ek net luister … ook engele weet God sal sy skepping nooit nie vergeet Dit was reeds donker met ligte wind toe mensehand die plaasgrens vind verstandloos bedwelm ondeurdag sy dade slegs ‘n sieklike grynslag oor die wye skade vind vroeë dagbreek net […]
spite your nose…
twee meeue baklei oor ‘n wit mossel vurige geveg in lug en op sand gekras van klaagliedere verloor hul dit in lug swiep ander meeu en gryp dit op kyk twee na mekaar en trek gesigte oor hul dom argument so is mense ook wat oor iets baklei party vergewe ander sit dit op hul […]
Adoons en Monster
Ek het Adoons en Monster ontmoet die dag toe ons in ons eerste huis ingetrek het. Die huise in die buurt was oud en verwaarloos, maar die prys was reg en ons het, soos alle jong getroudes, kans gesien om dit vinnig om te tower in die ideale gesins-nes. Aan die een kant van die […]
Onheilspellend (soos liefde)
Die mis het oor die berg gehang nou-die-oggend-vroeg … … en ek het weer na jou verlang die mis en koue weer het my laat wroeg oor jou oor ons en ek was bang (eintlik was ek net moeg) maar ek was bang dat jy my binnekort sal wil keer om verder my hart oop […]
Brand jou fakkel, my held
Jare reeds verloop, maar ons praat dieselfde taal – anders op die oor, maar in die hart is ons een… van Klara Majola, Dirkie Uys of Racheltjie de Beer bly ons helde, al verskil ons kulture is ons nog vandag mekaar se bure. Klein Klara Majola lê verkluim, sy’t haar blinde pa gaan soek… hul […]
Kruispad Seisoene
Hoeveel seisoene word ons gegun… Kleur karmoesynrooi en olyfgroen – stadig krummel lewens blomblaar goudbruin… druil die aar, wyl koue en swartryp – leweloos verslind bleek vaal skelet, identiteit ontbind. Roosmaryn verdriet… Skyn dowwe sonstraal op stingel troos en groei beurend tussen kompos en lewens reën – reën op afoor gros se niks… embrio in […]
Kelders van jou gedagtes
Ou vrou, jy sit in jou stoel soos ou skeepswrak wat op die see bodem van die lewe lê, met ‘n skatkis vol wysheid in jou kop en goue muntstukke op jou tong, wyl jou kierie oor die kapstok hak. Bewonder ek die skatte van jou hande wat geduldig en sorgvuldig elke fyn stukkie borduursel […]
Alleen
Elke keer wanneer stilte daal en die hemelruim se sterre draal… trap my verlange diep spore in my hart en herroep jou beeld uit ’n era so verlore, onthou ek hoe’t jy my naam genoem. Onthou ek jou hartklop teen my oor… jou lippe op myne – hoe’t ek my in jou arms verloor en […]
Aan my Ousus
ek wens ek kon… jou hart abba wanneer dit te swaar word om te dra wens ek het die wysheid van Salomo as jy vra wens ek het meer geluister na jou roepe vir genae kompasloos in jou soeke na behae ek is hier as jou storm woed op die lewens see ek is hier […]