Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 13)

Soggens vroeg nog voor die son die nuwe dag kom groet hoor ek die voëlgeluide buite die koer-koer van duiwe en hoe die kwikkies en suikerbekkies soetjies sing en die son se opkoms die môre-gloed bring voorwaar is nog ñ geseënde dagbreek aan ons geskenk uit ons talentvolle Vaderhand herdenk ons die nuwe dag die […]

soos donker wolke toesak word dit vroeg donker donker rooi geraam hang wolke saam onder gaan ligte buurt-vir-buurt aan eers geel dan helder-wit gedreun van laaste voertuie vervaag en kosreuke sweef sag aandlug bring koele vrede oor veld brose stilte heers in afwagtende skemer op maan se verskyning oor oosterkim mens en dier ontspan en […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed