Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 12)

Breekbaar broos in die almag van jou kwesbaarheid vertroetel die oordeel die stof wat saam die wind wegwaai breekbaar liefkoos die hoekoms en waaroms jou soos ñ mot en kers mekaar uitdaag tot laatnag en die reuke en geure van gister se lag jou mondhoeke troos ñ lewensreis wat aan die einde van jou aardse […]

Wat is die mens Wat is die mens dat U die Godheid hom dag na dag wek uit sy nagslaap dat U sontraalstrepe oor sy wange trek dat U tree vir tree saamstap sonder tekens van moegheid hom klee en voed selfs sy hare is getel U was daar voor konsepsie EN U was daar […]

Daar’s ‘n koel wind in haar hart waar sy eenkant op ‘n rots alleen die blougroen vloei en eb en skuim en spat betrag en aanklank vind met elke seerkry bokspring van haar eina-hart. Die lagplooitjies om haar oë ets dieper sodat oudagseer soos weerlig net ‘n oomblik wys en weer verdwyn Sy lig die […]

Breed is Sy pad groot Sy guns as jy jou oorgee in Sy Vader skoot Weg is weëmoed, rusie en wraak wanneer jy stil raak om Sy woord Bekeerd, wedergebore, versoen met Sy wonderbaar guns leef jy uit genade beset deur die liefde van die almagtige Vader Skep met onmeetbare hoop jou seën uit Sy […]

Soggens vroeg nog voor die son die nuwe dag kom groet hoor ek die voëlgeluide buite die koer-koer van duiwe en hoe die kwikkies en suikerbekkies soetjies sing en die son se opkoms die môre-gloed bring voorwaar is nog ñ geseënde dagbreek aan ons geskenk uit ons talentvolle Vaderhand herdenk ons die nuwe dag die […]

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed