Jongste aktiwiteit:

April(Bladsy 8)

Jy was langs my toe ek gist’raand “Walk the line” kyk in die sitkamer, jy is by my as ek aan tafel sit en bid, jy staan teen nege uur buite in die winterson en wag saam my dat die tenk moet oorloop, onder ‘n kaal perskeboom sit lees jy rustig jou koerant op ‘n […]

Wanneer woorde wegraak soos perdeblomme in die wind en ek bewoë voel vol blydskap, nes ‘n kind wat blinkoogvreugdes agter elke graspol uit loop haal en duisend maal ‘n dag ‘n sagte sonstraal pluk (al waai ‘n windjie skraal) dan wéét ek weer opnuut hoe goed en groot is God: hoe lieflik Sy gebod Elizabeth […]

slaaptyd myne my enigste! versterk hoop vernuwe krag ons bewaarder altyd wakker waak deur die somber nag smagtend skoon bergspruite ‘n wildsbok dors na u o’ heer wonder vredes waters verfris helder vloei vars koue genot groen lande heuning koring hemel strome melk riviere jou beker loop oor vertroos veilig in sy sterke hand ‘n […]

heen en weer skiet gedagtes briljante ligpunte van woorde eers was dit eenrigting verkeer vandag is dit volledige gesprekke in sekondes oor die wêreld versprei weg is die misverstande oor ‘n foon weg die verlange om te verneem in beeld gesprekke algemeen elke dag kom nuwe vorme van kommunikasie wat wêreld krimp nog nooit was […]

Desperaat lê die hoop oop vir die wêreld om te sien hoe treur ñ moederhart oor haar kind se smart? En hoe lewe jy werklik wanneer die dood se kruis die waarheid vir jou wys in ñ kind se hoop vir môre? Hoeveel tyd koop jy uit as stryd se hartklop vir jou oomblikke van […]

In SKULPLAND Hoeveel van die see wil jy gaan jy kan jy sien? In een leeftyd? In SKULPLAND woon krappies met fyn vinnig bewegende pootjies skuins-skuins skarrel hy met sy skulphuisie vorentoe. Wat eet so n miniatuur skulpkrappie? Hoe lank leef hy, sy lewensduur? Die huilhartseertrane brand vir die krappie … In n bruin papiersak […]

Die plek se kronkelpaaie van my padkaart af gevee my skoene vol stof met die klippe binne in terloops vir ‘n verbyganger gegee die laaste wuif fladderend op opgeskeurde blaaie waar die horison bloei van skemerte sal my spore eindelik lê in die wind se sug vir oulaas die bekende, totsiens sê die oorskiet krummels […]

Waar begin ek om te sê hoe jare weggevlieg het in die wind ek wou dit vasbind en nog lepellê daar waar ‘n nuwe dag begin maar nou is dit te laat en weg en klouter ou onthou van lank gelee’ weer terug: die vaalgrys populierbos, hamerkop se nes en ek, ‘n kind van ses, […]

Soos ryp appels in my hande wil ek die woorde van my taal vashou en blinkvryf knarsend kou en luister na die klanke helder, oop en mooi so heerlik appelbloedbloedrooi my taal waarin ek troos my taal waarin ek bid dié taal wat kruisbeen in my binnekamers sit Elizabeth Kendall ©

op
Top Ranked Users

[joinup_core_top_members columns=”1″ space=”no” max_members=”3″ behavior=”columns” columns_responsive=”predefined”]

Activity Feed